Ongeronde geslote voorklinker

Klinkers
Sien ook: IFA, Konsonante
  Voor Naby-voor Sentraal Naby-agter Agter
Geslote
i · y
ɨ · ʉ
ɯ · u
ɪ · ʏ
ɪ̈ · ʊ̈
e · ø
ɘ · ɵ
ɤ · o
ɛ · œ
ɜ · ɞ
ʌ · ɔ
a · ɶ
ɑ · ɒ
  Naby-geslote
Geslote-mid
Mid
Oop-mid
Naby-oop
Oop
Waar simbole in pare voorkom verteenwoordig
die een na regs 'n geronde klinker.
IFA – getal 301
IFA – text i
Entiteit i
X-SAMPA i
Kirshenbaum i

Die ongeronde geslote voorklinker is 'n tipe klinker wat in meeste gesproke tale gebruik word. Die simbool in die Internasionale Fonetiese Alfabet wat die klank voorstel is i, en die ekwivalente X-SAMPA simbool is i.

Die klinker [i] is baie algemeen en kom fonemies in byna alla tale met drie of meer klinkers voor.[verwysing benodig]


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne